Indien Eskom se pryse met die voorgestelde 20,5% verhoog word, sal dit die voorbestaan van talle landbou-ondernemings bedreig.
Lees Meer
“Volhoubare waardetoevoeging vind nie in isolasie plaas nie, en daarom is dit belangrik dat besigheidslui as’t ware vanuit hul onderskeie operasionele loopgrawe na mekaar sal uitreik en sáám na werkbare oplossings vir die land se verskeie uitdagings soek.”
Eskom is reg om die krag van 10 munisipaliteite in die Vrystaat en Noordwes vanaf 16 Januarie 2017 te sny as gevolg van agterstallige rekeninge.