“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het....