Eskom reg om krag van 10 munisipaliteite te sny




Kragonderbrekings word by spesifieke silo's verwag weeksdae vanaf 06:00 tot 08:00 en 17:00 tot 19:30. Naweke word onderbrekings vanaf 08:30 tot 11:00 en 15:00 tot 17:30 verwag.
 
Die silos's wat hierdeur geraak word is:
  • Bothaville (G222)
  • Bothaville (G221)
  • Theunissen
  • Viljoenskroon (G232)
  • Viljoenskroon (G266)
  • Brandfort
  • Winburg
  • Kroonstad
  • Ventersdorp
  • Wesselsbron (G234)
  • Wesselsbron (G235)
  • Wesselsbron (G277)
 
Die 7 munisipaliteite in die Vrystaat wat geraak word is:
  • Tokologo
  • Nketoana
  • Nala
  • Mantsopa
  • Masilonyana
  • Dihlabeng, en
  • Moqhaka
Die drie munisipaliteite in die Noordwes wat geraak word is:
  • Naledi
  • Mamusa en
  • Ventersdorp