In ʼn ongekende stap het die direksie van die Melkprodusente-organisasie (MPO) onlangs die organisasie se uitvoerende hoof, dr Chris van Dijk, se dienste opgeskort.
Lees Meer
Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê.