Graan SA en ander belanghebbendes sal in die komende weke met verskeie maatskappye vergader oor die erge tekort aan kanolasaad in Suid-Afrika.
Lees Meer
Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) het in sy jongste skatting vir die 2020-produksieseisoen die verwagte koringoes op 2,148 miljoen ton geraam, met ʼn verwagte opbrengs van 4,21 ton per hektaar.
Alle aanduidings is dat vanjaar se kanola-oes selfs groter gaan wees as die 2014-rekord. Dié rekord sal na verwagting met 29% oortref word en word toegeskryf aan die ideale produksie-omstandighede van die afgelope seisoen.