Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/santam.jpg

Is daar nou ‘n El Nino of nie?

El Nino of Nie-El Nino? Weervoorspellers weet tans self nie mooi wat die see-oppervlaktemperature in die sentrale Stille Oseaan wil maak nie. Gelukkig vir weervoorspellers is daar die konsep van “waarskynlikhede” wat gebruik word om onsekerheid uit te druk maar vir ‘n besluitnemer is daar nie waarskynlikhede nie: dit is óf ‘n “Ja” óf ‘n “Nee” en nie byvoorbeeld ‘n 50% kans vir iets om te gebeur soos voorspellers dit uitdruk nie.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/old_mutual.jpg

Beskerm ons boere met oesversekering | Dekking beskikbaar van plaas tot depot

Volgens Statistiek Suid-Afrika verteenwoordig die landboubedryf 6% van ons land se indiensneming en dra dit direk by tot 2,5% van die land se BBP. Die landbousektor raak ‘n al hoe belangriker faktor in ons ekonomie, wat boere onder voortgesette druk plaas om groter oeste te produseer vir gesinne wat nie gereeld toegang tot voedsel het nie.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/09/prodist.jpg

Verken die handelsmerke agter die produkte

K-Rain is 'n wêreldwye vervaardiger en verspreider van Rataangedrewe Rotors, Sproeiers, Spuite, Kontroleerders en kleppe vir die kommersiële en residensiële besproeiingsmarkte. Die Cascade-handelsmerk van pomp oplossings is daarop gemik om 'n wye verskeidenheid watertoevoer- en besproeiings toepassings in die huishoudelike, nywerheids-, tuin- en landboumarkte te bedien.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/09/pioneer.jpg

Nuwe Mielieprodukte van PIONEER® - vir die Westelike Produksiegebied

Planttyd is deel van die saaiboer se dinamika waartydens die grondslag van sukses van enige gewas gelê word. Daarom is regte besluitneming ten opsigte van insette van die “Word Go” af van kardinale belang. Mielieverbouing beleef tans onsekerhede in terme van produsenteprys en marktendens.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/09/App_Ad-01.png

Aardklop App nou beskikbaar!

Aardklop sit nie sommer agteroor of raak ouderweds nie, nee nie sommer nie. Hierdie jaar stel ons met trots ons spiksplinternuwe selffoontoep bekend.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/08/falcon.jpg

Van selfaangedrewe na gemonteerde of gesleepte spuite

Ons kyk na die groot toename in gemonteerde en gesleepte spuite in die Suid-Afrikaanse mark oor die afgelope seisoen en ontrafel die redes agter hierdie groeiende tendens.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/08/rat3.png

1st Green Colour Band Rodenticide On The Market

Efekto Eco Rat™ is a soft bait formula that delivers fast colony kill of anticoagulant resistant rodents like Norway rats, roof rats, and house mice in just seven days.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/carfill.jpg

Fuel hike puts further pressure on consumers and agriculture sector

The South African consumer faces another hefty hike in fuel costs effective Wednesday June 6 according to the recent announcement by the Department of Energy.

Lees Meer

https://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/website_images/ads/rclfood2.jpg

New recipe. New range. New look.

A healthy meal is important for every type of dog. If you’re a proud dog owner, you understand that a meal is about more than satisfying hunger; it’s about the nutrients, proteins and fats that help your pet’s body develop in the healthiest way. It’s for this reason that Optimizor® has improved their recipe and launched a new range and new packaging.

Lees Meer

https://www.scenario.co.za/media/Global/images/Scenario/News/2018/01/Majoris.JPG

Vul die voergaping in die koelmaande

Dis nou die tyd om 2018 se potensiële gapings in jou voervloei te identifiseer. Daar is ‘n PANNAR groenvoer en Japannese Radys beskikbaar om die gapings aan die einde van herfs, deur die winter of in die vroeë lente te vul.

Lees Meer