Senwes steeds met trots deel van Agri SA Droogterampfonds




Senwes het die Droogterampfonds in 2015 gestig om produsente in nood te help en het later die fonds aan Agri SA oorhandig wat dit sedertdien bestuur.