Jaco Minnaar, leierboer van die Vrystaat en die nuutverkose president van Agri SA meen die plaaslike landbousektor het ʼn rooskleurige toekoms, ondanks verskeie uitdagings.
Lees Meer
Wat het Senwes se Groep Hoof Uitvoerende Beampte en die Amerikaanse akteur Chris Evans (Captain America) in gemeen?
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is tans in ʼn benarde posisie, en volgens Tito Mboweni, Minister van Finansies, sal daar na alle waarskynlikheid eers in 2024 ʼn ommeswaai wees. Desondanks dié somber werklikheid, het die landbousektor daarin geslaag om sy uitsette gedurende die eerste helfte van 2020 te verhoog.