Pieter Swart, Uitvoerende Bestuurder van Senwes Credit, sê dat Senwes Credit tydens hierdie droogtetydperk baie na aan klante sal beweeg en saam met hulle finansiële beplanning sal doen.
Lees Meer
Bydraes vir Senwes en Agri SA se droogterampfonds stroom in en is sterk op pad na R3 miljoen toe.