Dr. Gerhard Verdoorn, hoof van bedryfsake en rentmeesterskap van die chemikalieë-bedryfsliggaam CropLife SA maan alle produsente in die Noord-Kaapse Karoo, die suidelike en westelike gebiede van die Vrystaat, die Oos-Kaapse Karoo, woestyngebiede en die Kalahari-gebiede in Noordwes om op die uitkyk te wees vir die voorkoms van bruinsprinkane....