Elke dag is tegnologie besig om die wêreld om ons te verander. Ook in gewere en hul komponente is tegnologie daagliks besig om die sport te verbeter. Die ongelooflike lang skote en die baie klein groeperings wat deesdae die norm is, is die bewys van die tegnologiese vordering in die sport.
Van sekuriteit na 'n liefde vir boerdery. Phillip Mukhithi gaan egter van krag tot krag met die harde werk wat hy in sy boerdery insit. Phillip is werklik 'n inspirasie vir alle opkomende boere.
Lees Meer
Senwes Scenario het met die nuut aangestelde Besturende Direkteur van Hinterland, Daan Bronkhorst, gesels.
Senwes Scenario het by Senwes se Groep Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom, gaan inloer om die interim resultate breedvoerig te bespreek.
Bydraes vir Senwes en Agri SA se droogterampfonds stroom in en is sterk op pad na R3 miljoen toe.
Nasie in Gesprek het reeds in 2013 begin met die eerste produksies wat by die Nampo Oesdag as Senwes Toekomsfokus Gespreks-forum afgeskop het. ʼn Afrikaanse insetsel is op die Dagbreek-program uitgesaai.
At first glance when you meet the owner of South Africa’s first wholly black owned milling plant, Xolani Ndzaba, you immediately realise that his success had to have started a while back already.
Op die Vlakplaas, die een net buite Hoopstad, boer die Barnards, met Koos Barnard aan die stuur van sake. Soos jy aangery kom, begroet die rye Honey Locust en dennebome jou wat jou reguit na Vlakplaas neem.
Die huidige droogte gepaardgaande met hoë temperature is een van die ergste natuurrampe die afgelope 20 jaar.
Landbou moet as ‘n loopbaan vir die opkomende produsente bemark word. Sonder landbou kan ons nie eet nie. As almal hande vat en saamwerk, lê ‘n blink toekoms voor.
Special drought aid fund established to help alleviate the plight of farmers and support the agricultural sector to maintain food security
Regenerative agriculture on the PepsiCo and Senwes agendaSenwes | 07 November 2022
Nie-nakoming van regulasies kan dameienaars duur te staan komSenwes | 07 November 2022
Tree nou op maan Agri SA om sprinkaanplaag te voorkomSenwes | 07 November 2022
Senwes kondig nuwe Hoof Finansiële Beampte aanSenwes | 07 November 2022
#Toekomsfokus22 | Reeks fokus op toekomsgerigte boerderypraktykeSenwes | 28 Oktober 2022
Soja kraai koning en rekordaanplantings word voorspel Senwes | 28 Oktober 2022