Die 2017/18 seisoen was ’n hoogs onvoorspelbare seisoen. Ten spyte van uiterste klimaatstoestande het sonneblom die afgelope seisoen homself weer bewys as ’n gewas wat in strawwe produksietoestande goeie opbrengste kan realiseer.
Read More
El Nino of Nie-El Nino? Weervoorspellers weet tans self nie mooi wat die see-oppervlaktemperature in die sentrale Stille Oseaan wil maak nie. Gelukkig vir weervoorspellers is daar die konsep van “waarskynlikhede” wat gebruik word om onsekerheid uit te druk maar vir ‘n besluitnemer is daar nie waarskynlikhede nie: dit is óf ‘n “Ja” óf ‘n “Nee” en nie byvoorbeeld ‘n 50% kans vir iets om te gebeur soos voorspellers dit uitdruk nie.
We are busy with an exciting process of upgrading Senwes Scenario. Your feedback will be invaluable to ensure that we meet your needs as our esteemed reader.
In the April/ May 2017 edition of Senwes Scenario there is a lot of agri news.
In the April/May edition of Senwes Scenario we focus on Nampo, the agricultural industry’s biggest annual show, which celebrates its 50 year anniversary this year. We also have a look at the Huntex exhibition and much, much more.
The new agricultural news app, Scenario Magazine, is ready and waiting for your downloads in the various app stores.