Daar bestaan tans vir die eerste keer in die geskiedenis van Suid-Afrika plaaslik die vermoë en kennis om koringgene te kloon en om die genoomvolgorde van ’n Suid-Afrikaanse koringkultivar te bepaal.
Read More
Almal is dit eens: die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur laat veel te wense oor. Dit is veral provinsiale en plaaslike paaie wat motoriste met die hande in die hare laat, meer nog na goeie reënneerslae.
Die pad na voedselsekerheid in Afrika loop straks langs ʼn inheemse vrugteboom. Dit is die mening van twee navorsers verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se nisnavorsingsarea vir Voedselsekerheid en Veiligheid.
Deskundiges by die Universiteit van die Vrystaat (UV) berei tans voor vir die eerste kliniese studieprotokol in Suid-Afrika om die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir Covid-19 te ondersoek.
The Senwes Group of companies is currently engaged in an in-depth research project regarding the client’s experience of the Group’s service and customer/client relationships.
We are busy with an exciting process of upgrading Senwes Scenario. Your feedback will be invaluable to ensure that we meet your needs as our esteemed reader.