Gemmer word al eeue lank vir gesondheidsdoeleindes gebruik, en meer nog as ʼn immuunversterker gedurende die Covid-19-pandemie. Die vraag na gemmer het gevolglik die prys die hoogte in laat skiet, en teen R300 per kilogram is dié gesogte knol nou buite die bereik van baie Suid-Afrikaners.
Read More