ʼn Opname wat deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) gedoen is, dui daarop dat produsente in die somerreëngebied beoog om vanjaar die meeste sojabone ooit aan te plant. Die verwagte 4,351 miljoen hektaar sal die grootste wees sedert die ontstaan van die vrye mark.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.
Die aanbeveling van die Verenigde Nasies dat minder diereprodukte deel van mense se dieet moet vorm, bied ʼn gulde geleentheid aan sojaboonprodusente om hul produkte by verbruikers te bevorder.
Die somergraan-oesseisoen is goed op dreef en volgens die nasionale oesskattingskomitee (NOK) word die verwagte sojaboonoes tans op 1,9 miljoen ton geraam, die grootste wat dit al ooit was.
Francois Strydom, Groep HUB van Senwes, sê daar word te veel van sekere gewasse op 'n langtermynbasis in Suid-Afrika geplant. Hierdie oneffektiewe gewasverdeling en veral SA se wisselboubenadering is te lank agterweë gelaat.
Produsente betaal sedert 1 Maart 2019 ‘n heffing van R65 per ton vir sojabone wat verhandel word. Hier verduidelik Gert Heyns, Uitvoerende Hoof van die Suid-Afrikaanse Kultivar en Tegnologie Agentskap (SACTA) hoe die statutêre heffing werk en bestuur sal word.