Agri SA se gholfdag ten bate van die Agri SA Droogterampfonds het op Dinsdag, 16 April 2019 by die Woodhill Golf Estate plaasgevind. Op die dag is Senwes deur manne van Senwes Credit en Senwes Equipment verteenwoordig.
Lees Meer
Die ergste droogte sedert die 1980's word tans in Suid-Afrika ervaar en watertekorte word deur baie landbougemeenskappe ervaar. Sommige dorpe se drinkwater het selfs heeltemal opgedroog. Hinterland en Senwes het dus veldtogte geloods om drinkwater in te samel en te versprei na gebiede wat deur die droogte geaffekteer word.
Bydraes vir Senwes en Agri SA se droogterampfonds stroom in en is sterk op pad na R3 miljoen toe.